Homes For Sale: South Africa Limpopo Province Mookgopong Listing #2476310
SWIPE FOR MORE IMAGES

R1,620,000 ZAR

Mookgopong, Limpopo Province
South Africa
1,356.3 sqft :: 126 m2
2 bedrooms
2 baths
Residential For Sale
Sale price per sqm: 786.49
Century 21 Bushveld
South Africa
Phone: 014 161 0995

Yes, I would like more information from C21. Please use and/or share my information with a C21 Agent to contact me about my real estate needs.

By clicking Contact Office, I agree a C21 Agent may contact me by phone or text message including by automated means about real estate services, and that I can access real estate services without providing my phone number. I acknowledge that I have read and agree to the Terms of Use and Privacy Policy.

Remarks:

2-Slaapkamer Bosveldhuis met moderne geriewe in rustige aftree-omgewing – ’n Ware juweel vir die afskaal-aftreepaar.

Hierdie pragtige 2-slaapkamer, 2-badkamer woning bied alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike, veilige en rustige leefstyl in die hartjie van die Bosveld. Perfek vir die afskaal-aftreepaar wat steeds ruimte, styl en natuurlike skoonheid waardeer.
Hoogtepunte van die eiendom:
• 2 slaapkamers, 2 badkamers (1 en-suite)
• Oopplan leefarea met ekstra stoorkamer / kantoorruimte
• Moderne kombuis met gasstoof en aparte opwas-area
• Onderdak veranda met ingeboude braai
• Sonkragstelsel: 8 sonpanele, 4 batterye, 5.5 kVA inverter
• Binnetuin met betonmuur – ideaal vir tuinmaak
• Uitsig oor park met wildlewe reg oorkant die pad
• Dubbel lengte afdak vir 2 voertuie
By die ingang, vanaf die onderdak veranda met ingeboude braai, stap jy direk in die ruim oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis in – ’n uitnodigende leefarea waar gemak en geselligheid hand-aan-hand gaan. Die kombuis is volledig toegerus met baie houtkaste aan weerskante, spasie vir ’n yskas en mikrogolf, asook ’n gasstoof met 'n suigwaaier (extractor fan). Die aparte opwas-area aan die agterkant van die kombuis stap jy uit in ‘n vierkant met hekkie wat ‘n wastrog, wasgoeddraad en plek vir die asblik het – slim ontwerp vir praktiese gebruik.
Regs van die kombuis is ’n ekstra stoorkamer of klein kantoorruimte – ideaal vir werk van die huis af, ’n stokperdjie-area of net ekstra opberging.
Die slaapvertrekke is goed uitgelê vir privaatheid en gerief. Aan die linkerkant van die eetkamer lei ’n kort gang na die gastetoilet en badkamer aan die regterkant, en die gastekamer aan die linkerkant, met ingeboude kas en genoeg plek vir twee enkelbeddens. Die hoofslaapkamer is aan die einde van die gang en spog met ’n vol muur ingeboude kaste, ’n en-suite badkamer en ’n groot venster met uitsig op die tuin.
Die binnetuin, omhein met ’n betonmuur, bied genoeg spasie vir die tuinier om hul kreatiwiteit uit te leef en ’n rustige groen ruimte te skep.
Wat hierdie eiendom verder uitlig, is die uitstekende sonkragstelsel:
• 8 sonpanele
• 4 batterye
• 5.5 kVA inverter
Hierdie stelsel maak jou amper volledig selfstandig en vry van beurtkrag – ’n groot bonus vir gemak en gemoedsrus.
Vanaf die patio kyk jy uit op ’n park reg oorkant die straat, waar bosbokkies, tarentale, njalas, rooibokkies, mongoose ens. gereeld kom wei – ’n rustige toneel wat jou herinner waarom jy in die Bosveld bly.
’n Ware Bosveldjuweel wat gemak en natuur harmonies kombineer – perfek vir rustige aftrede sonder om spasie of styl prys te gee

Disclaimer: Century 21 Bushveld strives to provide accurate and up-to-date information. However, we do not guarantee, either expressly or implicitly, the accuracy, completeness, or usefulness of any information presented, and therefore we disclaim any legal liability, whether direct or indirect, related to the information provided.

Features:

  • 1 kitchen
  • Kitchen
  • Kitchen
  • Reference Number: BSH-RS00763
  • Property Features: Balcony
  • Outdoor Space Description: Balcony

Location:

Mookgopong, Limpopo Province, South Africa
Listed By Century 21 Bushveld

The Residential For Sale located in Mookgopong, Limpopo Province, South Africa is currently for sale. This property is listed for R1,620,000 ZAR. This property has 2 bedrooms, 2 bathrooms and 126 m2. If this property isn't what you're looking for, search Limpopo Real Estate  to see other  Homes For Sale in Mookgopong.

Large Photo