SWIPE FOR MORE IMAGES
R8,200 ZAR
Polokwane, Limpopo Province
South Africa
South Africa
3 bedrooms
1 bath
Residential For Rent, House
Sale price per sqm: 0
Remarks:
Hierdie netjiese en goed-versorgde huis is nou beskikbaar vir huur in die rustige area van Doornbult, ongeveer 12 km vanaf die dorp op die Soetdoringspad, met sowat 1.8 km grondpad.
Die eiendom bied die volgende:
• 3 Gerieflike slaapkamers
• 1 Netjiese badkamer
• 'n Praktiese kombuis
• Ruim sitkamer vir gesinstyd
• Dubbel motorafdak vir veilige parkering
• Ekstra stoorruimte vir jou gerief
• Prepaid elektrisiteit vir maklike koste-bestuur
• Boorgatwater ingesluit, met watertenk en drukpomp vir konstante watertoevoer
• Geleë op eie erf vir privaatheid en ruimte
Ideaal vir 'n gesin of iemand wat van rustigheid hou, maar steeds naby die dorp wil bly.
Kontak ons vandag om ‘n afspraak te maak vir besigtiging!

Features:
- 1 kitchen
- Kitchen
- Kitchen
- Reference Number: POL-RR00357
- Property Features: Balcony
- Outdoor Space Description: Balcony
- Association/Community Features Description: Pets Allowed
- Lease Term: 1 year
Location:
Polokwane, Limpopo Province, South Africa
Listed By Century 21 Polokwane
The Residential For Rent, House located in Polokwane, Limpopo Province, South Africa is currently for rent.This property is listed for R8,200 ZAR. This property has 3 bedrooms, 1 bathroom. If this property isn't what you're looking for, search Limpopo Real Estate to see other Homes For Lease in Polokwane.